Woordeskat
Leer Bywoorde – Engels (US)
around
One should not talk around a problem.
rondom
‘n Mens moet nie rondom ‘n probleem praat nie.
why
Children want to know why everything is as it is.
hoekom
Kinders wil weet hoekom alles is soos dit is.
at night
The moon shines at night.
in die nag
Die maan skyn in die nag.
often
We should see each other more often!
dikwels
Ons moet mekaar meer dikwels sien!
out
She is coming out of the water.
uit
Sy kom uit die water.
for free
Solar energy is for free.
gratis
Sonkrag is gratis.
something
I see something interesting!
iets
Ek sien iets interessants!
very
The child is very hungry.
baie
Die kind is baie honger.
away
He carries the prey away.
weg
Hy dra die buit weg.
really
Can I really believe that?
regtig
Kan ek dit regtig glo?
ever
Have you ever lost all your money in stocks?
al ooit
Het jy al ooit al jou geld in aandele verloor?