Woordeskat
Leer Bywoorde – Engels (US)
around
One should not talk around a problem.
rondom
‘n Mens moet nie rondom ‘n probleem praat nie.
out
She is coming out of the water.
uit
Sy kom uit die water.
at home
It is most beautiful at home!
tuis
Dit is die mooiste tuis!
soon
She can go home soon.
binnekort
Sy kan binnekort huis toe gaan.
for free
Solar energy is for free.
gratis
Sonkrag is gratis.
really
Can I really believe that?
regtig
Kan ek dit regtig glo?
together
The two like to play together.
saam
Die twee speel graag saam.
already
The house is already sold.
reeds
Die huis is reeds verkoop.
into
They jump into the water.
in
Hulle spring in die water.
home
The soldier wants to go home to his family.
huis toe
Die soldaat wil huis toe gaan na sy gesin.
out
He would like to get out of prison.
uit
Hy wil graag uit die tronk kom.