Woordeskat
Letties – Byvoeglike naamwoorde Oefening
uniek
die unieke akwaduk
klipperig
‘n klipperige pad
heftig
die heftige aardbewing
onbegryplik
‘n onbegryplike ramp
regverdig
‘n regverdige verdeling
onwettig
die onwettige dwelmhandel
verontwaardig
‘n verontwaardigde vrou
fisies
die fisiese eksperiment
nuttig
‘n nuttige beradingsessie
wettig
‘n wettige pistool
gesluit
die geslote deur