Woordeskat
Letties – Byvoeglike naamwoorde Oefening
derde
‘n derde oog
geheimsinnig
die geheimsinnige snoeperigheid
sterk
die sterk vrou
laaste
die laaste testament
duidelik
die duidelike bril
siekelik
die siek vrou
kragtig
kragtige stormdraaikolke
slim
‘n slim vos
uitstaande
‘n uitstaande idee
steil
die steil berg
mooi
mooi blomme