Woordeskat
Kannada – Byvoeglike naamwoorde Oefening
fyn
die fyn sandstrand
ideaal
die ideale liggaamsgewig
Engelssprekend
‘n Engelssprekende skool
plaaslik
plaaslike vrugte
ver
die ver reis
trou
‘n teken van troue liefde
getroud
die pasgetroude paartjie
toe
toe oë
verskriklik
die verskriklike haai
blou
blou Kersboomkoeëls
uitstekend
‘n uitstekende wyn