Woordeskat
Letties – Byvoeglike naamwoorde Oefening
wreed
die wrede seun
bewolk
die bewolkte lug
plat
die plat band
nodig
die nodige flitslig
eenvoudig
die eenvoudige drankie
onbekend
die onbekende hacker
duursaam
die duursame belegging
vreesagtig
‘n vreesagtige man
onbegaanbaar
die onbegaanbare pad
dronk
‘n dronk man
beskikbaar
die beskikbare medikasie