Woordeskat
Letties – Byvoeglike naamwoorde Oefening
aerodinamies
die aerodinamiese vorm
sag
die sagte bed
toe
toe oë
stormagtig
die stormagtige see
vreemd
‘n vreemde eetgewoonte
klein
die klein baba
oostelik
die oostelike hawestad
antiek
antieke boeke
bevoeg
die bevoeg ingenieur
onvriendelik
‘n onvriendelike ou
warm
die warm sokkies