Woordeskat
Serwies – Byvoeglike naamwoorde Oefening
oop
die oop gordyn
beroemd
die beroemde tempel
onwettig
die onwettige dwelmhandel
rooi
‘n rooi reënsambreel
onvriendelik
‘n onvriendelike ou
minderjarig
‘n minderjarige meisie
skerp
die skerp soetrissie
ongelukkig
‘n ongelukkige verhouding
regop
die regop sjimpansee
ryk
‘n ryke vrou
duur
die duur villa