Woordeskat
Letties – Byvoeglike naamwoorde Oefening
pragtig
‘n pragtige rotslandskap
rond
die ronde bal
soet
die soet konfyt
gesond
die gesonde groente
gereed
die gereed lopers
horisontaal
die horisontale lyn
huidig
die huidige temperatuur
bewolk
die bewolkte lug
warm
die warm sokkies
gewoonlik
‘n gewone bruidsruiker
oneerlik
die oneerlike werkverdeling