Woordeskat
Letties – Byvoeglike naamwoorde Oefening
rond
die ronde bal
uniek
die unieke akwaduk
manlik
‘n manlike liggaam
ingesluit
die ingeslote stroohalms
trou
‘n teken van troue liefde
stil
‘n stille wenk
weekliks
die weeklikse vullisverwydering
ekstreem
die ekstreme branderplankry
eetbaar
die eetbare brandrissies
klaar
die amper klaar huis
getroud
die pasgetroude paartjie