Woordeskat
Letties – Byvoeglike naamwoorde Oefening
homoseksueel
twee homoseksuele mans
lewendig
lewende gevels
onwaarskynlik
‘n onwaarskynlike gooi
wettig
‘n wettige pistool
oneerlik
die oneerlike werkverdeling
dom
die dom seuntjie
moeg
‘n moeë vrou
Engelssprekend
‘n Engelssprekende skool
stil
‘n stille wenk
sku
‘n skugter meisie
nutteloos
die nuttelose motorspieël