Woordeskat
Teloegoe – Werkwoorde Oefening
wil uitgaan
Sy wil haar hotel verlaat.
hardloop na
Die meisie hardloop na haar ma toe.
agtervolg
Die cowboy agtervolg die perde.
hardloop
Sy hardloop elke oggend op die strand.
volg
Die kuikentjies volg altyd hul ma.
vernietig
Die tornado vernietig baie huise.
aanstel
Die maatskappy wil meer mense aanstel.
proe
Die hoofsjef proe die sop.
kanselleer
Hy het ongelukkig die vergadering gekanselleer.
beskryf
Hoe kan mens kleure beskryf?
vermy
Hy moet neute vermy.