Woordeskat
Koreaans – Werkwoorde Oefening
lewer
Ons dogter lewer koerante af gedurende die vakansies.
dronk raak
Hy het dronk geraak.
hanteer
Mens moet probleme hanteer.
stel voor
Hy stel sy nuwe vriendin aan sy ouers voor.
staan laat
Vandag moet baie mense hulle motors laat staan.
beveel
Hy beveel sy hond.
weier
Die kind weier sy kos.
kritiseer
Die baas kritiseer die werknemer.
gaan voort
Die karavaan gaan sy reis voort.
besmet raak
Sy het met ’n virus besmet geraak.
kyk
Sy kyk deur ’n gat.