Woordeskat
Estlands – Werkwoorde Oefening
slaan
Sy slaan die bal oor die net.
brand
’n Vuur brand in die kaggel.
gaan loer
Die dokters gaan elke dag by die pasiënt loer.
begin hardloop
Die atleet is op die punt om te begin hardloop.
voorberei
Sy berei ’n koek voor.
jaag weg
Een swaan jaag ’n ander weg.
let
’n Mens moet op die padtekens let.
eis
Hy eis vergoeding.
verdwaal
Ek het op my pad verdwaal.
plek maak
Baie ou huise moet plek maak vir die nuwes.
los op
Hy probeer tevergeefs ’n probleem oplos.