Vocabulary
Learn Adverbs – Afrikaans
reeds
Hy is reeds aan die slaap.
already
He is already asleep.
te veel
Die werk raak te veel vir my.
too much
The work is getting too much for me.
af
Hy vlieg af in die vallei.
down
He flies down into the valley.
saam
Die twee speel graag saam.
together
The two like to play together.
oral
Plastiek is oral.
everywhere
Plastic is everywhere.
weg
Hy dra die buit weg.
away
He carries the prey away.
amper
Ek het amper getref!
almost
I almost hit!
af
Hulle kyk af op my.
down
They are looking down at me.
korrek
Die woord is nie korrek gespel nie.
correct
The word is not spelled correctly.
nooit
Mens moet nooit opgee nie.
never
One should never give up.
reeds
Die huis is reeds verkoop.
already
The house is already sold.