Vocabulary
Learn Adverbs – Afrikaans
in
Gaan hy in of uit?
in
Is he going in or out?
êrens
‘n Haas het êrens weggekruip.
somewhere
A rabbit has hidden somewhere.
voorheen
Sy was voorheen vetter as nou.
before
She was fatter before than now.
oral
Plastiek is oral.
everywhere
Plastic is everywhere.
half
Die glas is half leeg.
half
The glass is half empty.
uit
Sy kom uit die water.
out
She is coming out of the water.
saam
Ons leer saam in ‘n klein groep.
together
We learn together in a small group.
ook
Haar vriendin is ook dronk.
also
Her girlfriend is also drunk.
af
Hy val van bo af.
down
He falls down from above.
amper
Dit is amper middernag.
almost
It is almost midnight.
binnekort
‘n Kommersiële gebou sal hier binnekort geopen word.
soon
A commercial building will be opened here soon.