Woordeskat
Thai – Werkwoorde Oefening
oor die weg kom
Sy moet met min geld oor die weg kom.
praat met
Iemand moet met hom praat; hy’s so eensaam.
ontmoet
Hulle het mekaar die eerste keer op die internet ontmoet.
uitsluit
Die groep sluit hom uit.
skakel af
Sy skakel die alarmklok af.
stap
Die groep het oor ’n brug gestap.
verlaat
Toeriste verlaat die strand teen middag.
stel
Jy moet die horlosie stel.
hoop
Baie mense hoop vir ’n beter toekoms in Europa.
hou
Ek hou my geld in my nagkassie.
uitgee
Die uitgewer gee hierdie tydskrifte uit.