Woordeskat
Sloweens – Werkwoorde Oefening
liefhê
Sy is baie lief vir haar kat.
opstaan en praat
Wie iets weet, mag in die klas opstaan en praat.
oornag
Ons oornag in die kar.
publiseer
Die uitgewer het baie boeke gepubliseer.
lewer kommentaar
Hy lewer elke dag kommentaar oor politiek.
trek
My nefie is besig om te trek.
’n jaar herhaal
Die student het ’n jaar herhaal.
staan laat
Vandag moet baie mense hulle motors laat staan.
speel
Die kind verkies om alleen te speel.
dank
Ek dank u baie daarvoor!
spandeer
Sy het al haar geld gespandeer.