Woordeskat
Pools – Werkwoorde Oefening
dra
Hulle dra hul kinders op hulle rûe.
verhuur
Hy verhuur sy huis.
mors
Energie moet nie gemors word nie.
praat
Mens moet nie te hard in die bioskoop praat nie.
bewys
Hy wil ’n wiskundige formule bewys.
verkeerd wees
Ek het regtig daar verkeerd gewees!
werk
Die motorfiets is stukkend; dit werk nie meer nie.
wen
Ons span het gewen!
volg
My hond volg my as ek hardloop.
kom bymekaar
Dit’s lekker as twee mense bymekaar kom.
uitgooi
Moenie iets uit die laai uitgooi nie!