Woordeskat
Mahratti – Werkwoorde Oefening
verf
Die motor word blou geverf.
ontslaan
Die baas het hom ontslaan.
aanvaar
Kredietkaarte word hier aanvaar.
weggee
Sy gee haar hart weg.
betaal
Sy betaal aanlyn met ’n kredietkaart.
let
’n Mens moet op die padtekens let.
skakel
Sy het die foon opgetel en die nommer geskakel.
beperk
Moet handel beperk word?
verstaan
’n Mens kan nie alles oor rekenaars verstaan nie.
aanstel
Die maatskappy wil meer mense aanstel.
studeer
Daar is baie vroue wat aan my universiteit studeer.