Woordeskat
Bengaals – Werkwoorde Oefening
verwyder
Hoe kan mens ’n rooi wyn vlek verwyder?
saamry
Mag ek saam met jou ry?
noem
Hoeveel keer moet ek hierdie argument noem?
verduidelik
Oupa verduidelik die wêreld aan sy kleinkind.
studeer
Daar is baie vroue wat aan my universiteit studeer.
tref
Die fietsryer is getref.
doodmaak
Ek sal die vlieg doodmaak!
meng
Jy kan ’n gesonde slaai met groente meng.
raai
Jy moet raai wie ek is!
ry
Kinders hou daarvan om fietse of stootskooters te ry.
gebeur
Iets sleg het gebeur.