Woordeskat
Arabies – Werkwoorde Oefening
mis
Hy het die spyker gemis en homself beseer.
agtervolg
Die cowboy agtervolg die perde.
uitstal
Moderne kuns word hier uitgestal.
kom
Ek’s bly jy het gekom!
deelneem
Hy neem deel aan die wedren.
kyk af
Ek kon van die venster af op die strand afkyk.
terugstel
Binnekort moet ons die klok weer terugstel.
haal
Die hond haal die bal uit die water.
sing
Die kinders sing ’n lied.
let
’n Mens moet op die padtekens let.
open
Die fees is met vuurwerke geopen.