Woordeskat
Oerdoe – Byvoeglike naamwoorde Oefening
jaloers
die jaloerse vrou
gesluit
die geslote deur
rou
rou vleis
gevaarlik
die gevaarlike krokodil
positief
‘n positiewe houding
direk
‘n direkte treffer
woedend
die woedende mans
volwasse
die volwasse meisie
fassisties
die fassistiese leuse
stormagtig
die stormagtige see
rooi
‘n rooi reënsambreel