Woordeskat
Grieks – Byvoeglike naamwoorde Oefening
kragtig
‘n kragtige leeu
Fins
die Finse hoofstad
selfde
twee selfde patrone
warm
die warm kaggelvuur
uitstaande
‘n uitstaande idee
sag
die sagte bed
aangenaam
die aangename bewonderaar
gesoute
gesoute grondbone
aerodinamies
die aerodinamiese vorm
lam
‘n lam man
dom
‘n dom vrou