Woordeskat
Pools – Byvoeglike naamwoorde Oefening
onbegaanbaar
die onbegaanbare pad
onversigtig
die onversigtige kind
oulik
‘n oulike katjie
geskei
die geskeide paar
uitstekend
‘n uitstekende ete
derde
‘n derde oog
oop
die oop karton
onnodig
die onnodige reënjas
doringrig
die doringrige kaktusse
manlik
‘n manlike liggaam
hartseer
die hartseer kind