Woordeskat
Kazak – Byvoeglike naamwoorde Oefening
stormagtig
die stormagtige see
nodig
die nodige flitslig
goed
goeie koffie
jonk
die jong bokser
volledig
‘n volledige reënboog
snaaks
snaakse baarde
verskriklik
die verschriklike wiskunde
gevarieerd
‘n gevarieerde vrugteaanbod
aangenaam
die aangename bewonderaar
ryp
ryp pampoene
lelik
die lelike bokser