Woordeskat
Mahratti – Byvoeglike naamwoorde Oefening
snaaks
‘n snaakse paar
uitdruklik
‘n uitdruklike verbod
wreed
die wrede seun
vet
‘n vet persoon
inheems
die inheemse groente
sosiaal
sosiale verhoudings
uurliks
die uurlikse wagverandering
aanlyn
die aanlyn verbinding
gevarieerd
‘n gevarieerde vrugteaanbod
pragtig
‘n pragtige rotslandskap
vars
vars oesters