Woordeskat
Amharies – Byvoeglike naamwoorde Oefening
Fins
die Finse hoofstad
dubbel
die dubbele hamburger
vriendskaplik
die vriendskaplike omhelsing
armoedig
armoedige wonings
vreesagtig
‘n vreesagtige man
globaal
die globale ekonomie
negatief
die negatiewe nuus
hedendaags
die hedendaagse koerante
krom
die krom straat
sosiaal
sosiale verhoudings
mal
‘n mal vrou