Woordeskat
Hebreeus – Byvoeglike naamwoorde Oefening
gesluit
die geslote deur
ingesluit
die ingeslote stroohalms
smaaklik
‘n smaaklike broodsmeer
uurliks
die uurlikse wagverandering
groen
die groen groente
aktief
aktiewe gesondheidsbevordering
sentraal
die sentrale markplein
goud
die goue pagode
lelik
die lelike bokser
bevoeg
die bevoeg ingenieur
onleesbaar
die onleesbare teks