Woordeskat
Amharies – Byvoeglike naamwoorde Oefening
aerodinamies
die aerodinamiese vorm
jaarliks
die jaarlikse karnaval
klipperig
‘n klipperige pad
duur
die duur villa
perfek
perfekte tande
ryk
‘n ryke vrou
mal
die mal gedagte
goud
die goue pagode
vriendelik
‘n vriendelike aanbod
hartseer
die hartseer kind
blink
‘n blink vloer