Woordeskat
Sweeds – Werkwoorde Oefening
hardloop
Die atleet hardloop.
neerskryf
Jy moet die wagwoord neerskryf!
gaan loer
Die dokters gaan elke dag by die pasiënt loer.
trek
Hy trek die slede.
vergelyk
Hulle vergelyk hul syfers.
hou van
Die kind hou van die nuwe speelding.
trou
Minderjariges mag nie trou nie.
uitsoek
Sy soek ’n nuwe sonbril uit.
kontroleer
Die tandarts kontroleer die pasiënt se tande.
hang
Albei hang aan ’n tak.
geboorte gee
Sy het geboorte aan ’n gesonde kind gegee.