Woordeskat
Roemeens – Werkwoorde Oefening
ophou
Ek wil nou begin ophou rook!
ontvang
Hy het ’n verhoging van sy baas ontvang.
vergeet
Sy het nou sy naam vergeet.
trek
Hy trek die slede.
uitwerk
Dit het hierdie keer nie uitgewerk nie.
wegdra
Die vullislorrie dra ons vullis weg.
versterk
Gimnastiek versterk die spiere.
verryk
Speserye verryk ons kos.
stel vas
Die datum word vasgestel.
verken
Mense wil Mars verken.
stop
Die polisievrou stop die kar.