Woordeskat
Frans – Werkwoorde Oefening
praat met
Iemand moet met hom praat; hy’s so eensaam.
binnegaan
Die skip gaan die hawe binne.
aanbied
Wat bied jy my aan vir my vis?
aanstel
Die aansoeker is aangestel.
sing
Die kinders sing ’n lied.
kom tuis
Pa het uiteindelik tuisgekom!
help
Almal help om die tent op te slaan.
neem
Sy neem elke dag medikasie.
toelaat
Mens moet nie depressie toelaat nie.
ontmoet
Soms ontmoet hulle in die trappehuis.
sny uit
Die vorms moet uitgesny word.