Woordeskat
Fins – Werkwoorde Oefening
kontroleer
Die tandarts kontroleer die pasiënt se tande.
raai
Jy moet raai wie ek is!
terugkeer
Die boemerang het teruggekeer.
red
Die dokters kon sy lewe red.
meng
Die skilder meng die kleure.
tref
Die fietsryer is getref.
verkoop
Die koopwaar word uitverkoop.
woon
Hulle woon in ’n gedeelde woonstel.
trek
My nefie is besig om te trek.
lê oorkant
Daar is die kasteel - dit lê reg oorkant!
uitsprei
Hy sprei sy arms wyd uit.