Woordeskat
Leer Werkwoorde – Esperanto
tiri
Li tiras la sledon.
trek
Hy trek die slede.
kompreni
Mi ne povas kompreni vin!
verstaan
Ek kan jou nie verstaan nie!
fari
Vi devis fari tion antaŭ horo!
doen
Jy moes dit ’n uur gelede gedoen het!
enporti
Oni ne devus enporti botojn en la domon.
inbring
Mens moenie stawel in die huis inbring nie.
mastrumi
Kiu mastrumas la monon en via familio?
bestuur
Wie bestuur die geld in jou gesin?
konstrui
La infanoj konstruas altan turon.
bou
Die kinders bou ’n hoë toring.
doni
Kion ŝia koramiko donis al ŝi por ŝia naskiĝtago?
gee
Wat het haar kêrel vir haar vir haar verjaardag gegee?
ekregi
La akridoj ekregis.
oorneem
Die sprinkane het oorgeneem.
hejmveturi
Post aĉetado, la du hejmveturas.
ry huis toe
Na inkopies doen, ry die twee huis toe.
reiri
Li ne povas reiri sole.
teruggaan
Hy kan nie alleen teruggaan nie.
alkuri
La knabino alkuras al sia patrino.
hardloop na
Die meisie hardloop na haar ma toe.