Woordeskat
Turks – Byvoeglike naamwoorde Oefening
veilig
veilige klere
pers
pers laventel
Sloweens
die Sloweense hoofstad
oop
die oop karton
menslik
‘n menslike reaksie
vuil
die vuil lug
geel
geel piesangs
klaar
die amper klaar huis
droog
die droë wasgoed
sleg
‘n slegte oorstroming
suur
suurlemoene