Woordeskat
Italiaans – Byvoeglike naamwoorde Oefening
volkome
‘n volkome kaalkop
positief
‘n positiewe houding
donker
die donker nag
opwindend
die opwindende verhaal
laaste
die laaste testament
bankrot
die bankrot persoon
pers
pers laventel
wonderlik
‘n wonderlike waterval
pragtig
‘n pragtige rotslandskap
rou
rou vleis
duur
die duur villa