Woordeskat
Thai – Byvoeglike naamwoorde Oefening
ryk
‘n ryke vrou
suur
suurlemoene
beskikbaar
die beskikbare medikasie
smaaklik
‘n smaaklike broodsmeer
kragtig
kragtige stormdraaikolke
sonnig
‘n sonnige hemel
rond
die ronde bal
openbaar
openbare toilette
weekliks
die weeklikse vullisverwydering
afhanklik
medikasie-afhanklike pasiënte
bruin
‘n bruin houtmuur