Woordeskat
Serwies – Byvoeglike naamwoorde Oefening
sag
die sagte bed
speels
die speelse leer
groen
die groen groente
ongehuwd
‘n ongehuwde man
positief
‘n positiewe houding
armoedig
armoedige wonings
wit
die wit landskap
rou
rou vleis
steil
die steil berg
bewolk
die bewolkte lug
hulpvaardig
‘n hulpvaardige dame