Woordeskat
Roemeens – Byvoeglike naamwoorde Oefening
voorste
die voorste ry
smaaklik
‘n smaaklike broodsmeer
onversigtig
die onversigtige kind
wettig
‘n wettige pistool
verlief
die verliefde paartjie
tegnies
‘n tegniese wonderwerk
verwant
die verwante handgebare
sterk
die sterk vrou
moontlik
die moontlike teenoorgestelde
swaar
‘n swaar sofa
skoon
skoon wasgoed