Woordeskat
Indonesies – Byvoeglike naamwoorde Oefening
sosiaal
sosiale verhoudings
Indies
‘n Indiese gesig
sleg
‘n slegte dreigement
ongewoon
ongewone sampioene
ekstreem
die ekstreme branderplankry
Sloweens
die Sloweense hoofstad
skoon
skoon wasgoed
duursaam
die duursame belegging
oostelik
die oostelike hawestad
waaksaam
die waaksame skaaphond
oop
die oop karton