Woordeskat
Letties – Byvoeglike naamwoorde Oefening
gewild
‘n gewilde konsert
eetbaar
die eetbare brandrissies
vroulik
vroulike lippe
gebore
‘n pasgebore baba
onwettig
die onwettige dwelmhandel
lewendig
lewende gevels
duister
‘n duister lug
verlief
die verliefde paartjie
inheems
die inheemse groente
veilig
veilige klere
bankrot
die bankrot persoon