Woordeskat
Katalaans – Byvoeglike naamwoorde Oefening
kwaad
die kwaad polisieman
afgeleë
die afgeleë huis
klipperig
‘n klipperige pad
uurliks
die uurlikse wagverandering
gewild
‘n gewilde konsert
vars
vars oesters
alleenstaande
‘n alleenstaande ma
vuil
die vuil sportskoene
eetbaar
die eetbare brandrissies
ongewoon
ongewone weer
vreesagtig
‘n vreesagtige man