Woordeskat
Bengaals – Byvoeglike naamwoorde Oefening
tweedehands
tweedehandse artikels
sigbaar
die sigbare berg
mooi
mooi blomme
alleenstaande
‘n alleenstaande ma
sleg
‘n slegte oorstroming
geskei
die geskeide paar
volkome
‘n volkome kaalkop
gelukkig
die gelukkige paartjie
oop
die oop gordyn
mistig
die mistige skemer
oop
die oop karton