Woordeskat
Bengaals – Byvoeglike naamwoorde Oefening
slim
die slim meisie
ongehuwd
‘n ongehuwde man
onnodig
die onnodige reënjas
ernstig
‘n ernstige fout
eenvoudig
die eenvoudige drankie
onleesbaar
die onleesbare teks
enkel
die enkele boom
veilig
veilige klere
kleurrik
kleurryke paaseiers
trou
‘n teken van troue liefde
modern
‘n moderne medium