Woordeskat
Leer Byvoeglike naamwoorde – Engels (UK)
unnecessary
the unnecessary umbrella
onnodig
die onnodige reënjas
curvy
the curvy road
krom
die krom straat
fixed
a fixed order
vas
‘n vaste volgorde
tired
a tired woman
moeg
‘n moeë vrou
exciting
the exciting story
opwindend
die opwindende verhaal
mistakable
three mistakable babies
verwisselbaar
drie verwisselbare babas
Indian
an Indian face
Indies
‘n Indiese gesig
existing
the existing playground
beskikbaar
die beskikbare speelgrond
special
a special apple
spesiaal
‘n spesiale appel
present
a present bell
teenwoordig
‘n teenwoordige deurbel
extreme
the extreme surfing
ekstreem
die ekstreme branderplankry