Woordeskat

Malabaars – Werkwoorde Oefening

cms/verbs-webp/100649547.webp
aanstel
Die aansoeker is aangestel.
cms/verbs-webp/32180347.webp
uitmekaar haal
Ons seun haal alles uitmekaar!
cms/verbs-webp/59066378.webp
let op
’n Mens moet op die verkeerstekens let.
cms/verbs-webp/33564476.webp
aflewer
Die pizza afleweringsman lewer die pizza af.
cms/verbs-webp/42212679.webp
werk vir
Hy het hard gewerk vir sy goeie punte.
cms/verbs-webp/125116470.webp
vertrou
Ons almal vertrou mekaar.
cms/verbs-webp/114993311.webp
sien
Jy kan beter sien met brille.
cms/verbs-webp/117491447.webp
hang af
Hy is blind en hang af van buite hulp.
cms/verbs-webp/120086715.webp
voltooi
Kan jy die legkaart voltooi?
cms/verbs-webp/83776307.webp
trek
My nefie is besig om te trek.
cms/verbs-webp/103719050.webp
ontwikkel
Hulle ontwikkel ’n nuwe strategie.
cms/verbs-webp/79317407.webp
beveel
Hy beveel sy hond.