Woordeskat
Teloegoe – Byvoeglike naamwoorde Oefening
dom
die dom geselskap
droog
die droë wasgoed
korrek
die korrekte rigting
manlik
‘n manlike liggaam
haastig
die haastige Kersvader
steil
die steil berg
bitter
bitter pomelos
trou
‘n teken van troue liefde
swak
die swak pasiënt
duister
‘n duister lug
onnodig
die onnodige reënjas