Woordeskat
Sweeds – Byvoeglike naamwoorde Oefening
donker
die donker nag
jaloers
die jaloerse vrou
tydelik
die tydelike parkeertyd
hulpvaardig
‘n hulpvaardige dame
swart
‘n swart rok
kragtig
‘n kragtige leeu
gelukkig
die gelukkige paartjie
moeilik
die moeilike bergklim
bankrot
die bankrot persoon
alleenstaande
‘n alleenstaande ma
breed
‘n breë strand