Woordeskat
Kannada – Byvoeglike naamwoorde Oefening
sag
die sagte seun
fiks
‘n fikse vrou
menslik
‘n menslike reaksie
bly
die bly paar
warm
die warm kaggelvuur
eetbaar
die eetbare brandrissies
enkel
die enkel man
voorste
die voorste ry
verskriklik
die verschriklike wiskunde
droog
die droë wasgoed
volwasse
die volwasse meisie